Groucho Marx

Groucho Marx
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Julius Henry Marx
Geboorte (1890-10-02)2 Oktober 1890
Sterfte 19 Augustus 1977 (op 86)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Groucho Marx (2 Oktober 1890 – 19 Augustus 1977) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer van Joodse afkoms. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Monkey Business (1931), Duck Soup (1933), A Night at the Opera (1935), en Go West (1940).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search